Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jim True-Frost | |
![]() | |
Geboortenaam | Jim True |
---|---|
Geboorte | 31 Julie 1966 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jim True-Frost (gebore 31 Julie 1966) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hudsucker Proxy (1994), Affliction (1997), en Off the Map (2003), en in die televisiereeks American Odyssey (2015).