Jimi Hendrix

Jimi Hendrix
Jimi Hendrix in 1967
Agtergrondinligting
GeboortenaamJohnny Allen Hendrix
Gebore27 November 1942
Seattle, WA (VSA)
Sterf18 September 1970 (27 jaar oud)
Londen, Engeland
GenresHard rock, blues-rock, acid rock, psychedelic rock, funk rock
Beroep(e)Musikant, liedjieskrywer, vervaardiger
InstrumenteKitaar, baskitaar, stem
Jare aktief1963 - 1970
EtiketteRSVP, Track, Barclay, Polydor, Reprise, Capitol, MCA Records
AssosiasiesThe Jimi Hendrix Experience, Gypsy Sun and Rainbows, Band of Gypsys, The Isley Brothers, Little Richard, Curtis Knight and the Squires
Webwerfwww.jimmyhendrix.com

Jimi Hendrix (27 November 1942 - 18 September 1970), gebore as Johnny Allen Hendrix in Seattle, Verenigde State van Amerika, was 'n kitaarspeler, sanger en musiekkomponis. Hy sterf in 'n hotelkamer in Londen (Verenigde Koninkryk) aan 'n oordosis Vesparax-slaappille. Hy word beskou as die beste kitaarspeler in die geskiedenis.[1][2][3]

  1. http://books.google.co.uk/books?id=99LCqESu2KAC&pg=PA118&dq=Jimi+Hendrix+widely+considered&ei=2vngSa6jHYy0yQTb3tCaDQ#v=onepage&q=Jimi%20Hendrix%20widely%20considered&f=false
  2. http://books.google.co.uk/books?id=r0SOzr_0Ya4C&pg=PA84&lpg=PA85&dq=Jimi+Hendrix+widely+considered&hl=pl#v=onepage&q=Jimi%20Hendrix%20widely%20considered&f=false
  3. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2009. Besoek op 8 September 2009.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne