Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jimi Mistry | |
![]() | |
Geboorte | 21 Januarie 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jimi Mistry (gebore 21 Januarie 1973) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ella Enchanted (2004), Blood Diamond (2006), RocknRolla (2008), en 2012 (2009).