Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jimmy Nail | |
Geboortenaam | James Michael Aloysius Bradford |
---|---|
Geboorte | 16 Maart 1954 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 seuns |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jimmy Nail (gebore 16 Maart 1954) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Evita (1996) en Still Crazy (1998), en in die televisiereeks Spender (1991).