Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jimmy Tatro | |
Geboortenaam | James Richard Tatro |
---|---|
Geboorte | 16 Februarie 1992 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 2011–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jimmy Tatro (gebore 16 Februarie 1992) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grown Ups 2 (2013) en 22 Jump Street (2014), en in die televisiereeks American Vandal (2017).