Jimmy Kimmel | |
Geboortenaam | James Christian Kimmel |
---|---|
Geboorte | 13 November 1967 New York |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur, komediant, televisievervaardiger, en draaiboekskrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jimmy Kimmel (gebore 1967) is 'n Amerikaanse akteur, komediant, televisievervaardiger, en draaiboekskrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Win Ben Stein's Money (1997), The Man Show (1999), Crank Yankers (2002), en Jimmy Kimmel Live! (2003).