Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jo Ann Pflug | |
![]() | |
Geboorte | 2 Mei 1940 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1966–1997 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jo Ann Pflug (gebore 2 Mei 1940) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente MASH (1970) en Midnight in the Garden of Good and Evil (1997), en in die televisiereekse The Wide World of Mystery (1973) en The Fall Guy (1981).