JoAnna Garcia

JoAnna Garcia
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

JoAnna Garcia (gebore 10 Augustus 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Not Another Teen Movie (2001) en The Internship (2013), en in die televisiereeks Reba (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne