JoBeth Williams

JoBeth Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Desember 1948 (1948-12-06) (76 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

JoBeth Williams (gebore 6 Desember 1948) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kramer vs. Kramer (1979), Poltergeist (1982), The Big Chill (1983), en In the Land of Women (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne