JoJo Siwa | |
![]() | |
Geboortenaam | Joelle Joanie Siwa |
---|---|
Geboorte | 19 Mei 2003 Omaha, Nebraska, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2013–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
JoJo Siwa (gebore 19 Mei 2003) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Thundermans (2013) en School of Rock (2016).