Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joan Alexander | |
Geboorte | 16 April 1915 |
---|---|
Sterfte | 21 Mei 2009 (op 94) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1941–1968 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joan Alexander (16 April 1915 – 21 Mei 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Tales of Hoffmann (1951) en in die televisiereekse Captain Video and His Video Rangers (1949), The New Adventures of Superman (1966), en The Superman/Aquaman Hour of Adventure (1967).