Joan Allen | |
![]() | |
Geboorte | 20 Augustus 1956 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joan Allen (gebore 20 Augustus 1956) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Crucible (1996), Pleasantville (1998), Death Race (2008), en Room (2015).