Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joan Bennett | |
![]() | |
Geboortenaam | Joan Geraldine Bennett |
---|---|
Geboorte | 27 Februarie 1910 |
Sterfte | 7 Desember 1990 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1916–1982 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joan Bennett (27 Februarie 1910 – 7 Desember 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Woman in the Window (1944), Scarlet Street (1945), en Suspiria (1977), en in die televisiereeks Dark Shadows (1966).