Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joan Caulfield | |
![]() | |
Geboorte | 1 Junie 1922 |
---|---|
Sterfte | 18 Junie 1991 (op 69) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joan Caulfield (1 Junie 1922 – 18 Junie 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Monsieur Beaucaire (1946), Dear Ruth (1947), The Unsuspected (1947), en The Sainted Sisters (1948).