Joan Greenwood

Joan Greenwood
Geboorte (1921-03-04)4 Maart 1921
Sterfte 27 Februarie 1987 (op 65)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1938–1987
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joan Greenwood (4 Maart 1921 – 27 Februarie 1987) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kind Hearts and Coronets (1949), The Importance of Being Earnest (1952), Tom Jones (1963), en The Hound of the Baskervilles (1978).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne