Joan Hackett

Joan Hackett
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joan Ann Hackett
Geboorte (1934-03-01)1 Maart 1934
Sterfte 8 Oktober 1983 (op 49)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joan Hackett (1 Maart 1934 – 8 Oktober 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Will Penny (1967), Support Your Local Sheriff! (1969), The Last of Sheila (1973), en Only When I Laugh (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne