Joan Hickson

Joan Hickson
Geboortenaam Joan Bogle Hickson[1]
Geboorte (1906-08-05)5 Augustus 1906
Sterfte 17 Oktober 1998 (op 92)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1927–1993
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joan Hickson (5 Augustus 1906 – 17 Oktober 1998) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Holiday Week (1952) en Murder She Said (1961).

  1. "Index entry". FreeBMD. United Kingdom: ONS. Besoek op 22 Mei 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne