Joan Plowright | |
![]() | |
Geboortenaam | Joan Ann Plowright |
---|---|
Geboorte | 28 Oktober 1929 |
Sterfte | 16 Januarie 2025 (op 95) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1948–2018 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joan Plowright (28 Oktober 1929 - 16 Januarie 2025) was 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Enchanted April (1991), Dennis the Menace (1993), Bringing Down the House (2003), en The Spiderwick Chronicles (2008).