Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joan Severance | |
Geboortenaam | Joan Marie Severance |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joan Severance (gebore 23 Desember 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente See No Evil, Hear No Evil (1989), Bird on a Wire (1990), Black Scorpion (1995), en Black Scorpion II: Aftershock (1996).