Joan Cusack | |
Geboorte | 11 Oktober 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Ouers | Dick Cusack |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joan Cusack (gebore 11 Oktober 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Working Girl (1988), In & Out (1997), Grosse Pointe Blank (1997), en The Perks of Being a Wallflower (2012). Sy is die suster van die aktrise Ann Cusack en die akteur John Cusack.