Joanna Lumley | |
![]() | |
Geboortenaam | Joanna Lamond Lumley |
---|---|
Geboorte | 1 Mei 1946 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1; met Claydon |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1967–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joanna Lumley (gebore 1 Mei 1946) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ella Enchanted (2004), Corpse Bride (2005), en The Wolf of Wall Street (2013), en in die televisiereeks Absolutely Fabulous (1992).