Joaquim de Almeida

Joaquim de Almeida
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joaquim António Portugal Baptista de Almeida
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joaquim de Almeida (gebore 15 Maart 1957) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Clear and Present Danger (1994), Fast Five (2011), en The Hitman's Bodyguard (2017), en in die televisiereeks 24 (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne