Joe Cole (akteur)

Joe Cole
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 28 November 1988 (1988-11-28) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joe Cole (gebore 28 November 1988) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Green Room (2015) en Secret in Their Eyes (2015), en in die televisiereekse Skins (2007) en Peaky Blinders (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne