Joe Dempsie

Joe Dempsie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joseph Maxwell Dempsie
Geboorte 22 Junie 1987 (1987-06-22) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joe Dempsie (gebore 22 Junie 1987) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Damned United (2009) en Blitz (2011), en in die televisiereekse Skins (2007) en Game of Thrones (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne