Joe Gilgun

Joe Gilgun
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joseph William Gilgun
Geboorte 9 Maart 1984 (1984-03-09) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joe Gilgun (gebore 9 Maart 1984) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente This Is England (2006), Harry Brown (2009), Lockout (2012), en The Last Witch Hunter (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne