Joe Manganiello

Joe Manganiello
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joseph Michael Manganiello
Geboorte 28 Desember 1976 (1976-12-28) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joe Manganiello (gebore 28 Desember 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Magic Mike XXL (2015), Pee-wee's Big Holiday (2016), en Justice League (2017), en in die televisiereeks True Blood (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne