Joe Mantello | |
![]() | |
Joe Mantello (2016)
| |
Geboorte | 27 Desember 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joe Mantello (gebore 27 Desember 1962) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cookie (1989) en Love! Valour! Compassion! (1997), en in die televisiereeks C.P.W. (1995).