Joe Pesci | |
Geboortenaam | Joseph Frank Pesci |
---|---|
Geboorte | 9 Februarie 1943 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1961–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joe Pesci (gebore 9 Februarie 1943) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Raging Bull (1980), Goodfellas (1990), My Cousin Vinny (1992), en Casino (1995).