Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joe Seneca | |
![]() | |
Geboortenaam | Joel McGhee Jr. |
---|---|
Geboorte | 14 Januarie 1919 |
Sterfte | 15 Augustus 1996 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joe Seneca (14 Januarie 1919 – 15 Augustus 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Silverado (1985), Crossroads (1986), The Blob (1988), en A Time to Kill (1996).