Joe Spinell

Joe Spinell
Geboortenaam Joseph Spagnuolo
Geboorte (1936-10-28)28 Oktober 1936
Sterfte 13 Januarie 1989 (op 52)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joe Spinell (28 Oktober 1936 – 13 Januarie 1989) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rocky (1976), Taxi Driver (1976), Rocky II (1979), en Maniac (1980).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne