Joe Viterelli

Joe Viterelli
Geboortenaam Joseph Viterelli
Geboorte (1937-03-10)10 Maart 1937
Sterfte 28 Januarie 2004 (op 66)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joe Viterelli (10 Maart 1937 – 28 Januarie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bullets Over Broadway (1994), Eraser (1996), Analyze This (1999), en Analyze That (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne