Joel Murray

Joel Murray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 April 1963 (1963-04-17) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joel Murray (gebore 17 April 1963) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente God Bless America (2011) en The Artist (2011), en in die televisiereekse Dharma & Greg (1997) en Mad Men (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne