Joel Polis

Joel Polis
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joel Polis is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Thing (1982) en in die televisiereekse Seinfeld (1989) en Star Trek: Voyager (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne