Joelle Carter

Joelle Carter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joelle Marie Carter
Geboorte 10 Oktober 1972 (1972-10-10) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1 (adopted)
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joelle Carter (gebore 10 Oktober 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Horse Whisperer (1998) en High Fidelity (2000), en in die televisiereekse Justified (2010) en Chicago P.D. (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne