Joely Fisher | |
![]() | |
Geboorte | 29 Oktober 1967 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joely Fisher (gebore 29 Oktober 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Mask (1994), Inspector Gadget (1999), en Search Engines (2016), en in die televisiereeks Ellen (1994).