Joely Richardson | |
![]() | |
Geboorte | 9 Januarie 1965 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Daisy Bevan |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joely Richardson (gebore 9 Januarie 1965) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Event Horizon (1997), The Patriot (2000), en Maggie (2015), en in die televisiereeks Nip/Tuck (2003).