Joezjno-Sachalinsk Южно-Сахалинск | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 46°58′N 142°44′O / 46.967°N 142.733°O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Sachalin-oblast |
Dorpstatus | 1946 |
Regering | |
• Tipe | Stadsraad |
• Burgemeester | Sergei Nadsadin |
Bevolking | |
• Totaal | 190 227 |
Tydsone | UTC+11:00 |
Webwerf | http://yuzhno.sakh.ru/ |
Joezjno-Sachalinsk (Russies: Ю́жно-Сахали́нск) is die hoofstad van Sachalin-oblast, Rusland, wat Sachalin-eiland en die Koerile insluit. Die bevolking in 2013 was 190 227. Dit was van 1882 tot 1905 bekend as Wladimirofka (Владимировка) en van 1905 tot 1946 as Tojohara (Japannees: 豊原).