Johanna Braddy

Johanna Braddy
Geboortenaam Johanna Elizabeth Braddy
Geboorte 30 Augustus 1987 (1987-08-30) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Johanna Braddy (gebore 30 Augustus 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Grudge 3 (2009), Easy A (2010), en The Collection (2012), en in die televisiereeks Video Game High School (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne