Johannes II Komnenos | |
---|---|
Keiser van die Bisantynse Ryk | |
![]() ’n Mosaïek van Johannes II in die Hagia Sophia.
| |
Bewind | 15 Augustus 1118 - 8 April 1143 |
Dinastie | Komnenos |
Gebore | 13 September 1087 |
Oorlede | 8 April 1143 (op 55) |
Voorganger | Alexios I Komnenos |
Opvolger | Manuel I Komnenos |
Vrou | Irene van Hongarye |
Vader | Alexio I Komnenos |
Moeder | Irene Doukaina |
Godsdiens | Oosters-Ortodoks |
Johannes II Komnenos of Comnenus (Grieks: Ίωάννης Βʹ Κομνηνός; 13 September 1087 - 8 April 1143) was van 1118 tot 1143 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy was ook bekend as "Johannes die Mooie" of "Johannes die Goeie" (Kaloïōannēs).