Johannesbroodboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. siliqua
|
Binomiale naam | |
Ceratonia siliqua |
Die Johannesbroodboom (Ceratonia siliqua), (Engels: Carob tree of St John's bread) is 'n blomdraende, immergroen struik of boom in die ertjiefamilie, Fabaceae. Dit word wyd aangeplant vir sy eetbare peule en ook as 'n versiering in tuine. Die saadomhulsel is breekbaar en kan as plaasvervanger vir sjokolade gebruik word.