John Agar

John Agar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John George Agar Jr.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1948–2001
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Agar (31 Januarie 1921 – 7 April 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fort Apache (1948), Sands of Iwo Jima (1949), The Mole People (1956), en Nightbreed (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne