John Barth

John Simmons Barth
Barth in 1995
Gebore27 Mei 1930
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepSkrywer

John Simmons Barth (/bɑːrθ/;[1] gebore 27 Mei 1930) is 'n Amerikaanse skrywer wat die beste bekend is om sy postmodernistiese en metafiksionele werke.

  1. "Barth". Random House Webster's Unabridged Dictionary.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne