Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Beal | |
Geboortenaam | James Alexander Bliedung |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Beal (13 Augustus 1909 – 26 April 1997) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Les Misérables (1935), The Cat and the Canary (1939), Doctors Don't Tell (1941), en The Firm (1993).