John Beasley (akteur)

John Beasley
Geboorte 26 Junie 1943
North Omaha, Nebraska, Verenigde State
Sterfte 30 Mei 2023 (op 79)
Omaha, Nebraska, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1989 – 2022
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Beasley (26 Junie 194330 Mei 2023) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rudy (1993), The Sum of All Fears (2002), Walking Tall (2004), en The Purge: Anarchy (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne