John Berg (akteur)

John Berg
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Berg (5 April 1949 – 15 Desember 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Star Trek: Nemesis (2002) en in die televisiereekse The Practice (1997), NCIS (2003), en House (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne