Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Bromfield | |
Geboortenaam | Farron Bromfield |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Bromfield (11 Junie 1922 – 19 September 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Furies (1950), Revenge of the Creature (1955), en Hot Cars (1956), en in die televisiereeks The Sheriff of Cochise (1956).