John Cazale

John Cazale
Geboortenaam John Holland Cazale
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en kinematograaf
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Cazale (12 Augustus 1935 – 13 Maart 1978) was 'n Amerikaanse akteur en kinematograaf. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather (1972), The Godfather: Part II (1974), The Conversation (1974), en Dog Day Afternoon (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne