John Cranko

John Cranko
Skets van John Cranko, deur Eva Zippel
Gebore
John Cyril Cranko

15 Augustus 1927
Sterf26 Junie 1973
Op 'n transatlantiese vlug
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepBalletdanser, choreograaf
Ouer(s)Herbert en Grace Cranko

John Cranko (1927–1973) was 'n Suid-Afrikaanse balletdanser, choreograaf, regisseur en balletleier. Hy word as een van die grootste choreograwe van die 20ste eeu beskou en sy werk is in die repertoire van al die groot balletgeselskappe opgeneem. Sy meesterstukke, Romeo and Juliet (1962) en Onegen (1965), is deel van die klassieke repertoire van die Russiese Bolsjoi-balletgeselskap, die Royal Ballet in Londen en die New York Ballet.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne