John Dall

John Dall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1918-05-26)26 Mei 1918
Sterfte 15 Januarie 1971 (op 52)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Dall (26 Mei 1918 – 15 Januarie 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Corn Is Green (1945), Rope (1948), Gun Crazy (1950), en Spartacus (1960).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne