John Fiedler

John Fiedler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Donald Fiedler
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Fiedler (3 Februarie 1925 – 25 Junie 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 12 Angry Men (1957), The Odd Couple (1968), True Grit (1969), en The Many Adventures of Winnie the Pooh (1977).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne